6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə1/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
  1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)


26 JULIE 2011
VRAAG 1 [20]
U word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg:


  1. Haar man wie sy binne gemeenskap van goeder getroud was, is op 08 Junie 2010 oorlede a.g.v. liggaamlike beserings wat hy in ‘n motorboting opgedoen het wat op 10 Maart 2010 plaasgevind het.

  2. Hy was vanaf die ongeluksdatum tot 12 Mei 2010 bewusteloos.

  3. Twee kinder wat 7 en 12 jaar oud was ten tyde van hul pa se afsterwe, is uit die huwelik gebore.

  4. Ten tyde van sy afsterwe het die oorledene R240 000.00 per jaar verdien uit sy werk as ‘n siviele ingenieur.

  5. In die siviele saak ingestel deur die eienaar en die bestuurder vd ander voertuig wat in die botsing betrokke was, is bevind dat die oorledene 60% veratw. Was vir die botsing.

  6. Sy deel u ook mee dat hosp. Med. en begrafnis kostes aangegaan is. U advies aan u klien is dat sy en haar kinders eise vir verlies van onderhoud het a.g.v. Mnr. Nkosi se afsterwe. Sy aanvaar u raad en gee opdrag aan u om die eise in te stel.


1.1 Om hierdie eise te boekstaaf moet sekere dok. Die RAF 1 eisvorm vergesel. (4)


  • Art 19(b)(i) Verklaring op die meriete

  • Dood sertifikaat

  • Inquest records or charge sheets

  • Dok’e wat die oorledene se inkomste staaf/bewys soos bv. salaris strokies

  • Huweliksertifikaat

  • Geboortesertifikaat vd vrou en kinders

  • Faktuur vd begrafnis uitgawes.


1.2 Sit puntsgewys die bewerings uiteen wat in die besonderhede vd eis tot u kliënt se dagvaarding gemaak moet word t.o.v. die eise vir verlies van onderhoud alleenlik. (5)


  • Die oorledene en die Eiseres was met mekaar getroud

  • Die oorledene het ‘n plig gehad om die Eiseres en die kinders te onderhou, wat hy wel gedoen het.

  • Die kinders is gebore uit die huwelik tussen die partye.

  • Hulle het staatgemaak op die onderhoud wat hy aan hul voorsien het.


1.3. Vir welke tydperke sal die kliënt verlies van onderhoud vir haarself en die kinders kan eis? Toon aan hoe die verweerder se jaarlikse inkomste tussen die eisers verdeel sal word en op welke bedrag hierdie berekening gemaak sal word.


  • Vrou – Tot en met die datum waarop die man sou aftree

  • Kinders – Tot en met die ouderdom van 18 jaar / meerderjarigheidstatus / self onderhou

  • Sy inkomste sal verdeel word op ‘n skaal van 2 gedeeltes vir elke ouer en 1 gedeelte vir elke kind. (2:2:1:1)

  • Nieteenstaande vd werklike verlies, is die eis onderworpe aan sy inkomste van R178 000.00

1.4 Teen welke datums sal u die RAF 1 eisvorms t.o.v. die weduwee en die kinders se eise moet indien? (2)


  • Before expiry of a period of 3 years from the date of death (cause of action) in respect of the widow and 3 years from the date of majority in respect of the children.


1.5 Met inagnome vd bevinding wat alreeds deur die Hof gemaak is dat die oorledene 60% verantw. Wat vir die botsing, sal die POF geregtig wees om ‘n verdeling van aanspreeklikheid toe te pas? motiveer (2)


  • Nee, die eisers is onskuldige slagoffers en hoed dus net 1% nalatigheid te bewys t.o.v. enige vd bestuurders.


1.6 Mag die eisers rente op die bedrag van hul eise eis, en indien wel, teen welke koers en vanaf welke datum? (2)


  • Ja – 15.5% en vanaf die 14 dae nadat die hof ‘n bevel gemaak het.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
  1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin