6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə10/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   6   7   8   9   10   11   12   13   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 15 [7]
U tree op vir die eiser in die volgende gedinge in die Lds hof. Wat is u volgende stap en watter dok sou u lewer.
15.1 Die eiser se eis is vir koste van die herstel van sy mv wat beskadig is terwyl dit langs die pad gestaan het en die verweerder aan die slaap geraak het. Die verweerder het verskyning om te verdedig aan geteken. (1)


  • Notice to plead


15.2 U kliënt se eis is vir die koopprys van goedere verkoop en gelewer. U kliënt het u voordien van ‘n bestelling en afleweringsnota wat beide deur die verweerder onderteken is. Die verweerder teken verdediging aan. (1)



15.3 Die verweerder het verskyning om te verdedig aan geteken en het nadere besonderhede tot u kliënt se dagvaarding aangevra. U het hom al 3 wke gelede ingelig dat die reëls nie meer nadere besonderhede toelaat nie, maar die verweerder het niks verder gedoen nie. (2)


  • Notice to plead


15.4 Die verweerder het versuim om verskyning aan te teken binne die 10 dae tydperk in die dagvaarding (1)



15.5 U kliënt se eis is gebaseer op ‘n tjek wat 4 jr terug onteer is. Die verweerder pleit verjaring as sy enigste verweer.(2)


  • Eksepsie – die verweerder het dus geen verweer nie aangesien ‘n tjek eers na 6 jr verjaar.


VRAAG 16 [8]

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   6   7   8   9   10   11   12   13   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin