f. Teen watter datum moet hierdie bykomende dok by die POF ingedien word? (1)
g. Stel par 1 (sitasie) vd besonderhede van vordering op, gebaseer op die bg. feite.
1.
Die eiser is Adam Jones, ‘n meerderjarige manlike persoon in sy persoonlike hoedanigheid en in sy kapasiteit oom te verteenwoordig as vader en natuurlike voog van Michael Jones.
VRAAG 2 [13]
U word gekonsulteer deur Cynthia Khumalo:
Op 30 Maart 2010 is haar man, John Khumalo ernstig beseer in ‘n mv botsing. Hy was gehospitaliseer en het te sterwe gekom a.g.v sy beserings op 01 Junie 2010
Die nadoodse ondersoek bevind dat die bestuurder vd ander mv uitsluitlik te blameer was vir die botsing.
Dostları ilə paylaş: |