d. Hoe word Jabulani se eis geaffekteer deur die feit dat hy gebore was voor die voltrekking van sy ouers se huwelik? (2)
Sy eis sal glad nie geaffekteer word nie, aangesien hy steeds die reg het op onderhoud ongeag of sy ouers getroud was of nie.
e. Hoe sal die oorledene se inkomste verdeel word tussen die eisers by berekening vd eise? (2)
2 Gedeeltes vir elke ouers en 1 gedeelte vir elke kind.
2:2:1:1
f. Welke effek sal die opbrengs vd versekeringspolis hê op die berekening vd verlies aan onderhoud? (2)
Die versekeringspolis word nie in berekening gebring nie.
Ingevolge artikel 1(1) vd “Assessment of Damages Act” word voordele soos polisse nie ingesluit by eise wat in berekening gebring word in die geval van verlies aan onderhoud by die afsterwe vd broodwinner nie.
g. Is daar enige beperking t.o.v. die bedrag wat Mev. Khumalo kan eis m.b.t. enige vd eise? (2)