6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə15/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   11   12   13   14   15   16   17   18   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 3 [14]
Stel op: HH Kennisgewing van Mosie
VRAAG 4 [11]
4.1 Hoeveel dae sou u aan die ondervermelde verweerders gun om verskyning in die HH aksie aan te teken?

4.1.1 Minister van Handel en Nywerheid in sy amptelike hoedanigheid. (2)




4.1.2 ‘n Verweerder wie se adres buite die regsgebied vd Hof waaruit gedaagvaar is, woon? (2)



4.2 Mag ‘n verweerder steeds verskyning tot verdediging aanteken na verstryking vd dies? (2)


  • Ja, slegs indien verstek vonnis nog nie toegestaan is nie.



4.3 Die dagvaarding is beteken op die Maandag die 19de Des 2011, Vanaf welke dag begin die dies loop? (1)


  • 16 Jan 2012 ( 20 hof dae)


4.4 As die verweerder ‘n vennootskap is, waar kan die dagvaarding beteken word? (2)


  • Op enige vennoot by die vennootskapsperseel / hoof plek van besigheid.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   11   12   13   14   15   16   17   18   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin