4.5 Sou u antwoord verskil indien die verweerder ‘n trust was? (2)
Ja, betekening geskied op elke trustee.
VRAAG 5 [5] Stel op: Pleitverduideliking (art. 115 vd SPW) VRAAG 6 [4] 6.1 Sit uiteen die omstandighede, prosedure en tydstip waarop die terugtrekking van ‘n strafregtelike klagte kan plaasvind. Wat die die gevolge van sodanige terugtrekking? (2)
Omstandighede – waar die staat besluit om nie voort te gaan met vervolging/ vonnis nie of indien dit nie moontlik in nie.
Prosedure – die aanklaer rig ‘n aansoek / versoek aan die hof.
Tydstip – kan slegs plaasvind voor daar gepleit word t.o.v. die klag.