6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Verduidelik die toelatingvereistes van die volgende (3)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə19/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   15   16   17   18   19   20   21   22   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

9.2 Verduidelik die toelatingvereistes van die volgende (3)
9.2.1 Bekentenis



9.2.2 Erkenning


  • ‘n Erkenning moet vrywilliglik en ongedwonge gemaak word.



VRAAG 10 [5]
Lys die verskillende faktore wat die hof moet oorweeg of dit in die belang vd reg en geregtigheid is dat ‘n besk. op borg vrygelaat word soos uiteengesit Kragtens die bepalings van Artikel 60(4) vd SPW 51/1977.


  • Of die besk. ‘n gevaar sal daar stel vir die publiek / spesifieke persone of ‘n Bylae 1 misdryf sal pleeg

  • Of die besk sal poog om verhoor te ontduik

  • Of die besk sal poog om getuienis te beïnvloed / intimideer / verberg of vernietig.

  • Of die besk die oogmerke / behoorlike funksionering vd borgsisteem / strafregstelsel sal ondermyn / in gevaar stel / in gedrang bring.

  • Of die besk. openbare orde / vrede of sekuriteit sal versteur.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   15   16   17   18   19   20   21   22   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin