1.7 Welke begrafnisonkostes is u kliënt geregtig om vd POF te eis? Motiveer (1)
Die werklike uitgawes vd verassing of begrafnis
VRAAG 2 [3] U tree op namens u kliënt wat ‘n saak teen die POF vir skadevergoeding ingestel het a.g.v. die nalatigheid van ‘n versekerde bestuurder. Die POF het aanspreeklikheid vir die eiser se saak erken. U kliënt kan nie werk nie en het geen geld om homself te onderhou nie. Dit sal omstreeks ‘n jaar wees voordat die saak tot verhoor kom. U kliënt se dagvaarding bevat die volgende: