6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Gelede hosp. en med. onkostes - R80 000.00



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə3/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

Gelede hosp. en med. onkostes - R80 000.00

  • Toekomstige med. onkostes - R60 000.00

  • Gelede verlies van inkomste - R40 000.00

  • Toekomstige verlies van inkomste - R150 000.00

  • Algemene skade - R100 000.00


    Welke regsmiddel is kragtens die Hofreels beskikbaar om u kliënt se dilemma te verlig?
    Ingevolge Reël 34(A) vd Eenvormige Hofreels, kan die Eiser aansoek doen vir ‘n bevel wat die Verweerder versoek om Interim betalings te maak met verwysing na sy eise vir gelede hosp. en med. onkostes asook vir gelede verlies aan inkomste, maar hierdie aansoek geld nie t.o.v. toekomstige verlies van inkomste en algemene skade nie.

    Yüklə 66,54 Kb.

    Dostları ilə paylaş:
  • 1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47




    Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
    rəhbərliyinə müraciət

    gir | qeydiyyatdan keç
        Ana səhifə


    yükləyin