8.1 Kan ‘n staatsaanklaer in hierdie omstandighede aan hom borg toestaan? Motiveer (3)
Nee, ‘n Staatsaanklaer kan slegs voor die besk. se eerste verskyning en in oorleg met die ondersoekbeampte die vrylating vd besk. op borgtog magtig t.o.v. Bylae 7-misdrywe , slegs indien ‘n Direkteur van Openbare Vervolging hom skriftelik daartoe magtig.
Ingevolge artikel 59A vd SPW is ‘n Staatsaanklaer slegs by magte om borgtog te magtig vir Bylae 7-misdraywe.
Moord is ‘n Bylae 2 –misdryf en dus is die staatsaanklaer nie by magte om borg toe te staan nie.