6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


U is bewus daarvan dat die POF NA dagvaarding beteken is, ‘n verklaring vd versekerde bestuurder verkry het. Is u geregtig op ‘n afskrif vd verklaring?



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə4/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 3 [3]
U is bewus daarvan dat die POF NA dagvaarding beteken is, ‘n verklaring vd versekerde bestuurder verkry het. Is u geregtig op ‘n afskrif vd verklaring?
In Tshikomba v Mutual & Federal Insurance 1996 (3 SA 936 (A)) is daar bevind dat Verklarings wat deur die POF bekom is vir die doel van verhoor, geprivilegeerd en vertroulik is en dat die Eiser nie op hierdie verklarings geregtig is nie.
VRAAG 4 [1]
Neem aan dat die Pof ‘n verklaring vd bestuurder vd versekerde mv verkry het, VOORDAT dagvaarding uitgereik is. Is u kliënt geregtig om ‘n afskrif daarvan te verkry?


  • Ja - I.t.v. Art 22 vd RAF wet van 1996, moet die POF enige inligting of verklaring wat vanaf die bestuurder van die ander mv bekom is aan die 3de party eiser of sy prokureur verskaf, tesame met alle verklarings wat deur getuies tot die ongeluk verskaf is.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin