6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə40/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   36   37   38   39   40   41   42   43   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

19 FEBRUARIE 2013
VRAAG 1 [15]
Op 20 Okt 2012 was u kliënt, terwyl sy aan diens was as ‘n WN van ‘n sekuriteitsmaatskappy, ‘n passasier in ‘n mv bestuur deur ‘n mede WN in die loop van sy diens en in die uitvoering van sy pligte as ‘n WN van ‘n sekutiteitsmpy. Hulle het gereageer op ‘n noodgeval en a.g.v. die baie hoe spoed, kon hul voertuig nie om die draai in die pad kom nie en het hulle met ‘n keerwal aan die kant vd pad gebots. A.g.v. die botsing het u kliënt beserings opgedoen en die volgende skade gely:
1. Hosp. uitgawes

2. Reeds gelede verlies aan verdienste

3. Algemene Skade
1.1 Teen welke party(e) kan u kliënt eise instel? (2)


  • Vergoedingskommissaris

  • POF


1.2 Watter bedrae vd onderskeie partye geeis word? (4)


  • Vergoedingskommissaris

    • Alle spesiale skade soos hosp. uitgawes en reeds gelede verlies aan verdienste kan van die Vergoedingskommissaris verhaal word.

  • POF

    • Onbeperkte spesiale en algemene skade ( provided that she qualifies for general damages i.t.o. sec 17(1A) )

    • Die POF is geregtig daarop om die bedrag wat deur die Vergoedingskommissaris toegeken is vd eis verhaalbaar vd Fonds af te trek.


1.3 Wat is die vereiste wat nagekom moet word vir u kliënt om suksesvol te wees met die vir algemene skade? Indien u kliënt nie sou voldoen aan hierdie vereiste nie, is daar enige uitsonderings wat u kliënt kan help om nogtans te kwalifiseer vir algemene skade? (5)


  • Algemene skade kan vd POF verhaal word indien die 3de party aan WPI toets (Whole Person Impairement) se 30% minimum vereiste voldoen en in die alternatief aan een vd Narrative test se vereistes voldoen, naamlik:

    • Ernstige langtermyn verlies of skade van die liggamlike funksie;

    • Ernstige permanente misvorming ;

    • Ernstige langtermyn verstandelike / gedragsafwyking of versteuring

    • Verlies van ‘n fetus.


1.4 Aanvaar dat u kliënt nie aan die verlieste voldoen nie en dus nie vd partye kan verhaal nie. Sal u kliënt in sodanige geval geregtig wees om van haar mede WN te kan verhaal? Motiveer (2)


  • Nee, aangesien beide WN’s is in terme van die COIDA wet en art 21 vd RAFAA, is daar geen gemeenregtelike eis teen die delikspleger nie.




Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   36   37   38   39   40   41   42   43   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin