6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Van wanneer af begin die 60 dae tydperk loop t.o.v. die wyses van indiening? (2)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə42/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47
vraestelle uitgewerk (1)

2.2 Van wanneer af begin die 60 dae tydperk loop t.o.v. die wyses van indiening? (2)


  • M.b.t. die geregistreerde pos – op die datum waarop dit gepos is.

  • M.b.t. die aflewering by hand – op die datum waarop dit by die POF afgelewer is.


VRAAG 3 [2]
Is u kliënt wat ‘n voetganger was, geregtig om ‘n eis in te dien teen die POF, as sy in ‘n sloot val terwyl sy ‘n botsing vermy met ‘n voertuig waaroor die bestuurder beheer verloor het, en sodoende beserings opdoen?


  • Ja, sy is geregtig om ‘n eis in te dien teen die POF aangesien haar beserings veroorsaak is deur die nalatige bestuur van ‘n mv.


VRAAG 4 [2]
Hoe sou u as prokureur namens ‘n eiser in ‘n geding teen die POF verseker dat die oorspronklike SAPD dossier en hops. rekords by die hof is op die dag vd verhoor? (2)


  • Deurdat ‘n Subpoena duces tecum op die Stasiebevelvoerder en die Mediese Superintendent vd hosp. beteken word.


VRAAG 5 [2]
Wanneer begin rente loop teen die POF? Teen welke koers sal sodanige rente bereken word?


  • 14 dae nadat die eis toegestaan is.

  • Mora rente @ 15.5%



VRAAG 6 [3]
Ingevolge Reël 4 vd Eenvormige Hofreëls kan betekening van ‘n dagvaarding op een/meer vd volgende wyses geskied.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin