6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə43/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47
vraestelle uitgewerk (1)

Waar of Vals
6.1 By die gekose domicilium vd verweerder


  • Waar


6.2 Aan enige agent wat behoorlik skriftelik daartoe gemagtig is om betekening namens die verweerder te aanvaar.


  • Waar


6.3 By die woon adres vd Burgermeester van ‘n munisipaliteit as verweerder


  • Vals


6.4 By die woonadres vd Direkteur van ‘n verweerder mpy waarvan die geregistreerde adres elders is.


  • Vals


6.5 In die geval van ‘n vennootskap, wat nie oor ‘n plek van besigheid beskik nie, by die woon adres van ‘n vennoot.


  • Waar


6.6 Persoonlik op elk vd trustees van ‘n inter vivos trust by hul onderskeie besigheidsadresse


  • Waar


VRAAG 7 [14]

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin