6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Bespreek die beskikbare opsies en u etiese plig as die besk. se prokureur



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə46/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47
vraestelle uitgewerk (1)

Bespreek die beskikbare opsies en u etiese plig as die besk. se prokureur.


  • ‘n Pleit van onskuldig sal namens die kliënt getender word

  • Die art 115 verklaring, hetsy mondeliks of skriftelik, sal stel dat die besk. sy reg om te swyg wil uitoefen.

  • ‘n Prokureur sal daarop geregtig wees om die getuies te ondervra t.o.v. hul bewerings ten einde vas te stel of die getuienis betroubaar en kredietwaardig is.

  • Die prokureur mag dit nie aan die getuies stel dat die besk. nie die persoon is wat die slagoffer aangerand het nie.

  • Sodra die besk. positief geïdentifiseer is, mag die prokureur slegs die getuies o.g.v. die geloofwaardigheid van die identifikasie kruisondervra, en moet die prokureur sy saak sluit.

  • Die besk. mag nie in die getuieboks gesit word om te getuig dat hy nie die persoon is wat die slagoffer aangerand het nie aangesien dit die hof kan mislei.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin