6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə47/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 15 [2]
Die klousule in die koop kontrak is ag volg:
Die koper en die verkoper stem toe tot die jurisdiksie vd Lds Hof PE vir die beslegting van enige geskil t.o.v. die kontrak.”
Die ooreenkoms is in Johannesburg gesluit en die koper woon en werk in Johannesburg.

Die kliënt (verkoper) wil die koper dagvaar uit die Distrikslanddroshof PE
Mag die kliënt voortgaan in die Lds hof PE?


  • Nee, toestemming tot ‘n spesifieke Lds hof is ongelig.


VRAAG 16 [13]
a. Stel op: Besonderhede van Vordering
b. Beide verweerders verdedig die aksie. Mag die eiser aansoek doen om summiere vonnis teen die verweerder? Verskaf redes vir u antw. en dui in watter gevalle aansoek om summiere vonnis gedoen mag word. (3)


  • Die eiser mag nie aansoek doen om Summiere vonnis teen die Verweerder nie omdat summiere vonnis slegs tot die eiser se beskikking sal wees indien die eis gebaseer is op:


VRAAG 17 [5]
U tree op vir die verweerder. Adviseer u kliënt oor wat hy in die volgende gevalle in die Lds mag doen.
a. ‘n Aksie is deur ‘n uitlander woonagtig in Japan teen hom ingestel in SA. Die uitlander beskik oor geen bates in SA nie. (1)


  • Die verweerd moet dit oorweeg dat die kanse dat enige koste in sy guns toegestaan sal word baie skraal is en dat hy wel daarop geregtig sal wees om aansoek te doen vir sekuriteit van kostes.


b. U kliënt opponeer ‘n dagvaarding vir voorlopige vonnis wat op hom beteken is. Ten spyte vd opponerende beedigde verklaring wat hy geliasseer het, word voorlopige vonnis aangeteken. U kliënt het fondse maar hy glo dat hy ‘n goeie verweer het. Wat kan die verweerder doen sodat die saak op verkoor kan gaan? (2)


  • Sou hy wou voortgaan met sy verweer moet hy binne 2 maande nadat Voorlopige vonnis toegestaan is, die eiser betaal vir die koste vd voorlopige vonnis plus kostes.

  • Die eiser sal dan sekuriteit aan die verweerder verskaf vir die bedrag wat hy alreeds betaal het.


c. U kliënt het skulde ten bedrae van R40 000.00 en kan sy krediteure nie betaal nie. Hy het egter ‘n werk en sal maandelikse betalings kan maak. Adviseer u kliënt oor watter opsies tot sy beskikking is. (2)



VRAAG 18 [5]
Stel op: Tersydestelling van verstek vonnis.
Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin