VRAAG 5 [10] Stel op – besonderhede van vordering
VRAAG 6 [10] Stel op – tussenpleitskennisgewing i.t.v. reël 58
VRAAG 7 [5] 7.1 Wat is die 4 uitsonderings op die reël dat partye wat binne gemeenskap van goedere getroud is nie sonder die skriftelike toestemming vd ander party mag verdedig / regsgedinge instel nie. (2)