6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Vergelyk ‘n versoek om nadere besonderhede in die Lds hof en ‘n versoek om nadere besonderhede in die HH (3)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə6/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

7.2 Vergelyk ‘n versoek om nadere besonderhede in die Lds hof en ‘n versoek om nadere besonderhede in die HH (3)


  • Tot en met Augustus 2010 kon ‘n Verweerder ‘n versoek om nadere besonderhede bring in die Lds. hof teen ‘n Eiser indien dit nodig was om te pleit.

  • In die HH kan beide partye om nadere besonderhede versoek nadat die pleitstukke gesluit is met die dat hul moet voorberei vir verhoor.

  • Sedert Augustus 2010 is hierdie dieselfde posisie in die Lds hof.


VRAAG 8 [7]
8.1 U kliënt, ‘n prominente politikus, is deur die polisie gearresteer op klagtes van bedrog en korrupsie ter waarde van R50 milj. Hy is op die Donderdag voor Goeie Vrydag, 12 uur die middag gearresteer. U ontvang ‘n noodoproep van u kliënt waarin hy u inlig dat hy verskeie openbare vergaderings op Goeie Vrydag, ‘n publieke vakansiedag asook die Saterdag, Sondag en Maandag vd Paasnaweek moet bywoon. Hy deel u mee dat hy onskuldig is en gee u opdrag om onmiddellik sy vrylating uit polisie aanhouding te bewerkstellig.


Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   2   3   4   5   6   7   8   9   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin