6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə8/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   4   5   6   7   8   9   10   11   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 12 [7]
12.1 Stel op : Pleitsverduideliking (4)
12.2 Wat word vd hof verwag voordat die pleitsverduideliking aanvaar word? (2)



12.3 Kan die besk deur die aanklaer gekruisondervrae word m.b.t. sy pleitsverduideliking? (1)


  • Ja, indien hy toestem om onder eed te getuig of tydens verhoor ingesweer word.


VRAAG 13 [4]
U kliënt lig u in dat sy voertuig in ‘n motorbotsing beskadig is. Die herstelkoste bedra R46 000.00. Die bestuurder vd ander mv is aangeklae en skuldig bevind van dronkbestuur en word binnekort gevonnis. U kliënt wil graag sy skade verhaal.
13.1 Adviseer u kliënt vd prosedure vervat in die SPW wat gevolg moet word om sy eis vir skadevergoeding in te stel. (2)


  • Art 300 vd SPW maak voorsiening daarvoor dat enige beoordeelde of besk. persoon wat deur sy misdaad skade aan of verlies vd eiendom van ‘n ander veroorsaak het, onder sekere omstandighede beveel kan word om die slagoffer te vergoed.

  • ‘n Hof kan alleenlik ing. art 300 optree indien die benadeelde party daarom aansoek doen, of indien die staatsaanklaer dit doen op instruksie vd benadeelde persoon.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   4   5   6   7   8   9   10   11   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin