6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Hoe word die bedrag wat toegeken kan word bereken? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə9/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   5   6   7   8   9   10   11   12   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

13.2 Hoe word die bedrag wat toegeken kan word bereken? (1)


  • Die hof kan na al die getuienis vd verhoor verwys of hy kan verdere des. getuienis aanhoor bwv mondeliks of beëdigde verklarings.


13.3 Wat is die effek vd hofbevel en welke stappe is tot die kliënt se beskikking indien die besk nie die bevel na kom nie? (1)


  • Die hofbevel het die effek van ‘n siviele vonnis eb vir hierdie doeleindes behoort die hof as ‘n siviele hof te funksioneer.


VRAAG 14 [10]
14.1 In ‘n verhoor in die Lds hof voortspruitend uit ‘n motorbotsing is die enigste getuienis die vd 2 bestuurders wat geheel en al verskillende weergawes gee van wat gebeur het. Die Lds kan nie besluit wie vd 2 moet geglo word nie, welke bevel behoort die Lds te maak? (2)



14.2 Na die uitspraak kom ‘n onafhanklike getuie en stel hom aan die eiser voor. Hy deel die eiser mee dat hy die ongeluk gesien het en met die eiser se weergawe saamstem. Is daar enige stappe wat die eiser kan doen en indien wel, wat? (2)


  • Hy kan ‘n nuwe aksie/eis instel


14.3 U kliënt nader u nadat dagvaarding op hom beteken is in ‘n Lds hof aksie waarin Joe Sparza BK die eiser is. U kliënt deel u mee dat die fin posisie van Joe swak is en dat die eis kwelsugtig is en toon ‘n brief aan u wat deur die eiser wat dit bevestig. Wanneer u verskyning aanteken is daar enigiets anders wat u behoort te doen in die lig van u instruksie? (2)


  • Sekuriteit vir kostes te vra – ing. die gemenereg en reël 62.


14.4 U berei voor vir ‘n verhoor in ‘n aksie in die Lds hof namens u kliënt vir die verhaal vd herstelkoste van sy mv wat beskadig is in ‘n botsing met ‘n mv wat deur die verweerder bestuur is. Hoe sou u Eiser se skade bewys? Welke dok. indien enige sou u opstel? Daar word nie van u verwag om dit op te stel nie. (2)



14.5 U verkry opdrag om dagvaarding uit te reik vir die teruggawe van ‘n mv wat aangekoop is kragtens ‘n afbetalingsooreenkoms. Die verweerder het versuim om paaiemente te betaal. Afgesien vd nakoming vd bepalings vd krediet ooreenkoms moet u eers ‘n stap doen wat ing. die National Credit Act vereis word alvorens u regsaksie kan instel. Wat moet u doen? (2)


  • Kennis gee soos uiteengesit in art 129 en 130 vd National Credit Act.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   5   6   7   8   9   10   11   12   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin