16.1 Stel op - Kontrak – klousule wat geskille na arbitrasie verwys. (5) 16.2 Eiser het reeds ‘n finale bevel verkry oor die geskil. (3)
21 AUGUSTUS 2012 VRAAG 1 [12] U tree op namens Adam Jones, wie se minderjarige seun van 7jr, op 09 Okt. 2010 deur ‘n ongeïdentifiseerde mv raakgery is terwyl hy besig was om skool toe te loop. Die identiteit vd bestuurder en die mv is onbekend. Die minderjarige het ernstige beserings opgedoen. Reeds gelede med. uitgawes - R80 000.00
Reeds gelede hosp. uitgawes - R50 000.00
Algemene skade - R250 000.00 a. Teen welke datum moet die eis by die POF ingedien word? (1)
08 Okt. 2012
b. Teen welke datum moet die dagvaarding op die POF beteken word? (1)
08 Okt. 2015
c. Wanneer kan die dagvaarding uitgereik word na die indiening vd eis by die POF? (2)