6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Sit uiteen die omstandighede, prosedure en tydstip waarkragtens ‘n



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə17/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   13   14   15   16   17   18   19   20   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

6.2 Sit uiteen die omstandighede, prosedure en tydstip waarkragtens ‘n vervolging gestaak kan word. Wat is die gevolg van sodanige staking van vervolging? (2)


  • Omstandighede – waar die staat ‘n verhoor wil termineer wat alreeds voortgesit is.

  • Prosedure – ‘n DDP of gemagtigde aanklaer kan ingevolge art 6 B vd SPW, die hof in kennis stel dat vervolging staak moet word.\

  • Tydstip – kan plaasvind op enige stadium maar voordat vonnis opgelê is.

  • Gevolge – die besk. word vrygespreek.


VRAAG 7 [2]
Noem die vier metodes waarop die teenwoordigheid van ‘n besk. voor die Hof bewerkstellig kan word (2)



VRAAG 8 [5]
U kliënt, Mnr. Jacob Mookeng is skuldig bevind op 2 aanklagte van bedrog deurdat hy 2 gesteelde tjeks ter waarde van R78 000.00 en R120 000.00 aan ‘n handelaar aangebied het as betaling vir goedere gekoop en gelewer. Die handelaar het nie daarin geslaag om enige van sy verliese te verhaal nie. Die saak dien voor die Streekhof.
8.1 Bespreek die verskillende faktore wat die hof in ag sal neem by die oplegging van ‘n gepaste vonnis op Mnr. Mookeng met verwysing na die beslissing in Die Staat v Zinn . (3)
Die hof sal die volgende in ag neem:


8.2 Indien die aanklaer ‘n versoek aan die hof rig vir vergoeding aan die klaer deur die besk, Mnr Mookeng, is die Hof by magte om so ‘n bevel uit te reik vir die vergoeding vd. Handelaar se verlies? (2)


  • Ja, Art 300 vd SPW maak voorsiening daarvoor dat enige beoordeelde of besk. persoon wat deur sy misdaad skade aan of verlies vd eiendom van ‘n ander veroorsaak het, onder sekere omstandighede beveel kan word om die slagoffer te vergoed.

  • ‘n Hof kan alleenlik ing. art 300 optree indien die benadeelde party daarom aansoek doen, of indien die staatsaanklaer dit doen op instruksie vd benadeelde persoon.

  • Die bedrag vergoeding waarop die slagoffer geregtig sal wees in die streekhof is beperk tot R500 000.00



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   13   14   15   16   17   18   19   20   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin