‘n Erkenning moet vrywilliglik en ongedwonge gemaak word.
VRAAG 10 [5] Lys die verskillende faktore wat die hof moet oorweeg of dit in die belang vd reg en geregtigheid is dat ‘n besk. op borg vrygelaat word soos uiteengesit Kragtens die bepalings van Artikel 60(4) vd SPW 51/1977.
Of die besk. ‘n gevaar sal daar stel vir die publiek / spesifieke persone of ‘n Bylae 1 misdryf sal pleeg
Of die besk sal poog om verhoor te ontduik
Of die besk sal poog om getuienis te beïnvloed / intimideer / verberg of vernietig.
Of die besk die oogmerke / behoorlike funksionering vd borgsisteem / strafregstelsel sal ondermyn / in gevaar stel / in gedrang bring.
Of die besk. openbare orde / vrede of sekuriteit sal versteur.