6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Wat is die verweerder se regte indien die eiser nie doen wat hy versoek word om te doen nie? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə22/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   18   19   20   21   22   23   24   25   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

13.3 Wat is die verweerder se regte indien die eiser nie doen wat hy versoek word om te doen nie? (1)


  • Die verweerder kan voortgaan deur ‘n pleit in te dien waarop die aangeleentheid sal voortgaan sonder dat hy die eis bedrag betaal.


13.4 Indien die verweerder ‘n arm man was met ‘n oënskynlike goeie verweer, sou u antwoord in 13.1 verskil? (1)


  • Die Lds het die diskresie om aan die Verweerder verlof toe te staan ten einde verdediging aan te teken sonder dat hy die skuld en kostes betaal.


VRAAG 14 [7]
U tree op namens die eiser in die volgende Lds Hof aksies. Verduidelik wat u stap sal wees:
14.1 Die eiser eis die herstel van sy mv wat beskadig was in ‘n botsing. Die verweerder het ‘n maand gelede kennisgewing van verdediging afgelewer en niks verder gedoen nie.



14.2 U kliënt eis die koopprys van goedere gekoop en gelewer. U kliënt het die bestelvorms en afleweringsnotas t.o.v. die goedere aan u oorhandig. Beide die notas en die vorms is deur die verweerder onderteken. Die verweerder het kennisgewing van verdediging aangeteken. (1)


  • Die eiser kan aansoek doen om Summiere Vonnis.


14.3 Die verweerder het versuim om verdediging aan te teken binne die tien dae wat die Dagvaarding hom toelaat om dit te doen. (1)



14.4 U kliënt se eis is gegrond op ‘n tjek wat 5 jaar terug onteer / gedishonoreer is. Die verweerder het verjaring gepleit as sy enigste verweer.


  • Die eiser kan eksepsie aanteken, aangesien die verweerder se pleit nie ‘n verweer daarstel nie.

  • ‘n Tjek / verhandelbare dokument verjaar eers na 6 jaar.


14.5 U het ‘n BBB verkry teen die skuldenaar se WG ingevolge art 65J vd Wet op Lds howe. U het die bevel laat beteken op die WG, maar die WG versuim om enige betalings te maak. Watter stappe behoort u dan te doen?


14.6 U het vonnis gekry vir u kliënt in die Lds. hof teen ‘n werklose skuldenaar wat geen bates het nie behalwe ‘n groot belegging in die Noord-Wes Bank , Somerset-Wes. Hoe dwing u die bevel af?


  • Deur ‘n besoldigingsbeslagbevel te verkry.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   18   19   20   21   22   23   24   25   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin