6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Welke dagvaarding sou die mees effektiewe een wees om te gebruik? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə29/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   25   26   27   28   29   30   31   32   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

5.1 Welke dagvaarding sou die mees effektiewe een wees om te gebruik? (1)


  • Voorlopige Vonnis Dagvaarding (word gebruik wanneer die eiser se eis op ‘n likwiede dokument gegrond is)


5.2 Watter ander dagvaardings(s) sou u kon gebruik? (1)


  • Enkelvoudige dagvaarding

  • Gekombineerde dagvaarding


5.3 T.o.v. watter spesifieke kwessies berus die bewyslas op die eiser by VOORLOPIGE VONNIS verrigtinge? (2)


  • Die eiser moet die volgende op ‘n oorwig van waarskynlikheid bewys:

    • Dat die skuldeiser geregtig is op die eis deurdat dit op ‘n likwiede dokument berus;

    • Die egtheid vd skuldenaar / verweerder / gemagtigde persoon (agent) se handtekening;

    • Die nakoming van enige relevante voorwaarde;

    • Dat die erkenning van skuld onvoorwaardelik en vir ‘n bepaalde / bepaalbare bedrag geld is;

    • Dat die dokument ‘n erkenning van skuld daarstel;

    • Die geldigheid van gesag vd verweerder se gemagtigde persoon / agent



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   25   26   27   28   29   30   31   32   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin