Welke regsmiddel is kragtens die Hofreels beskikbaar om u kliënt se dilemma te verlig? Ingevolge Reël 34(A) vd Eenvormige Hofreels, kan die Eiser aansoek doen vir ‘n bevel wat die Verweerder versoek om Interim betalings te maak met verwysing na sy eise vir gelede hosp. en med. onkostes asook vir gelede verlies aan inkomste, maar hierdie aansoek geld nie t.o.v. toekomstige verlies van inkomste en algemene skade nie.