7.2 Nadat die gekombineerde dagvaarding beteken is teken Breedt verskyning tot verdediging aan. Wat sal u volgende prosedurele stap wees? (1)
Aansoek om Summier Vonnis. ( waar die bewyse vd eiser se saak baie sterk is en die verweerder desnieteenstaande kennis gee dat hy die saak gaan teenstaan, mag die eiser by ontvang vd kennisgewing om te verdedig, by die hof om ‘n summiere vonnis aansoek doen.)