6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


In welke gevalle kan ‘n eiser aansoek doen vir Summiere Vonnis? (4)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə44/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47
vraestelle uitgewerk (1)

7.1 In welke gevalle kan ‘n eiser aansoek doen vir Summiere Vonnis? (4)


  • Gebaseer op ‘n likwiede dok.

  • Vir ‘n gelikwideerde geldsom

  • Vir lewering van gespesifiseerde roerende eiendom

  • Vir uitsetting


7.2 Stel op: Kennisgewing van Mosie en Beëdigde Verklaring ter ondersteuning vd aansoek om Summiere Vonnis (8)
7.3 Aan wie word die Kennisgewing van Mosie gerig? (2)


  • Die kennisgewing van mosie word gerig aan die klerk vd hof en aan die teen party.

VRAAG 8 [3]
Noem die verskillende soorte dagvaardings in die HH. Noem ook een vb. van ‘n eisoorsaak waar u die dagvaarding sou kom gebruik.


  • Enkelvoudige dagvaarding – eis vir die betaling van skuld.

  • Gekombineerde dagvaarding – meestal eise m.b.t. skade en egskeidingsaangeleenthede

  • Voorlopige vonnis dagvaarding – eis gebaseer op likwiede dokument


VRAAG 9 [3]
Identifiseer ses gevalle waar die liassering van ‘n spesiale pleit toepaslik sou wees.



VRAAG 10 [2]
Kragtens die Wet op die Instel van Gedinge teen Sekere Staatsorgane 40/2002 mag aksies nie teen ‘n staatsorgaan ingestel word nie, tensy vooraf kennis gegee word aan die Staatsorgaan.
10.1 Binne welke tydperk van die datum waarop die skuld ontstaan het moet sodanige kennis gegee word?


  • Ses maande



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   39   40   41   42   43   44   45   46   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin