6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Mev. Khumalo voorsien u ook vd volgende info



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə13/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   9   10   11   12   13   14   15   16   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

Mev. Khumalo voorsien u ook vd volgende info:
1. Sy en haar man was getroud b.w.v. ‘n gebruiklike verbintenis op 15 Des. 1998.

2. Hul seun Jabulani, is gebore op 20 April 2000.

3. Sy en haar man het daarna op 22 Feb 2002 ‘n siviele huwelik met die huweliksvoorwaarde gesluit.

4. Tweeling dogters Rebecca en Margaret is uit die huwelik gebore op 11 Sept 2004

5. Sy het nie gewerk tydens die huwelik nie.

6. John Khumalo was ‘n tandarts en was sy jaarlikse inkomste R500 000.00

7. Die oorledene het ‘n versekeringspolis op sy lewe gehad, waarkragtens sy benoem is as die enigste begunstigde en sy het reeds die bedrag van R 2 200 000.00 vd versekering ontvang.
Mev Khumalo is 32 jr oud. Haar man was 40 jr oud en sou afgetree het op 65jr.
Mev Khumalo gee u ook verskeie fakture vir hosp. med. en begrafnis uitgawes wat sy aangegaan het.
Die kinders se gesondheid is goed, en gaan almal vir 3jr studeer by ‘n universiteit.
a. Identifiseer die beskikbare eise en meld die identiteit vd eiser (s) m.b.t. elk van hierdie eise sowel as die hoedanigheid waarin die eis ingestel word.


  • Die eiser in elke geval is Mev. Khumalo

  • Sy beskik oor eise in haar persoonlike hoedanigheid m.b.t. die hosp. med. en begrafnis uitgawes asook vir haar verlies aan onderhoud.

  • Sy beskik ook oor ‘n eis in haar verteenwoordigende hoedanigheid as moeder en natuurlike voog vd 3 minderjarige kinders.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   9   10   11   12   13   14   15   16   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin