Die Wêreld Waarin ons Leef


Angola Bevolking (miljoen): 13.2 (2000) Groei (% per jaar) 2.8 Digtheid (Mense per vk km): 10.6



Yüklə 493,57 Kb.
səhifə17/86
tarix07.01.2022
ölçüsü493,57 Kb.
#90885
1   ...   13   14   15   16   17   18   19   20   ...   86

Angola


Bevolking (miljoen): 13.2 (2000)

Groei (% per jaar) 2.8


Digtheid (Mense per vk km): 10.6


Angola was ‘n Portugese kolonie vir 450 jaar. In 1975 het hulle onafhanklikheid gekry na 15 jaar van oorlog en die Marxistiese MPLA het beheer verkry oor die regering met steun van Kuba. Hierdie regering is sedertdien deur UNITA beveg, ten spyte van die vredesooreenkoms en veelpartyverkiesings in 1991. In 1993 het UNITA sowat 70% van die land beheer.


Samestelling:

Bantoe : 98.5%



Geletterdheid (%):

Godsdiens (%)

Christen 84.6

Tradisionele gelowe 13.9


In 1999 het die MPLA met ‘n grootskaalse offensief UNITA se konvensionele mag gebreek. UNITA is teruggedryf in die Suid- Oostelike deel van die land waar hulle as ‘n effektiewe guerillamag herorganiseer het, en vanwaar hulle die oorlog voortsit. Die land het ryk minerale bronne maar sowat 80% van die inkomste word deur die oorlog opgeslurp. Daar is miljoene vlugtelinge en mense leef ‘n haglike bestaan. UNITA is ook aktief in die DRK en indien die DRK een of ander tyd ‘n regekring kry wat UNITA goed gesind is, sal Angola opnuut weer verteer word deur die voortslepende bosoorlog.


Yüklə 493,57 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   13   14   15   16   17   18   19   20   ...   86




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin