Die Wêreld Waarin ons Leef



Yüklə 493,57 Kb.
səhifə21/86
tarix07.01.2022
ölçüsü493,57 Kb.
#90885
1   ...   17   18   19   20   21   22   23   24   ...   86

Die toekoms?


Die kontinent staar ontsaglike bedreigings in die gesig en dit is die gewone mens wat daaronder lei. Op weinig plekke in Afrika lyk dit of die tendens van agteruitgang, veral korrupsie en magsmisbruik, hokgeslaan kan word. Afrika word toenemend minder en minder geag in die wêreld en buitelandse beleggings word eerder gedoen in wêreldstreke waar die risiko’s kleiner is. Terselfdertyd word die minerale rykdomme van die kontinent en die kuswaters deur partye uit die res van die wêreld geplunder, in samewerking met magsbehepte, korrupte leiers. Is daar enige hoop vir Afrika?





President Thabo Mbeki het begin met ‘n nuwe droom vir Afrika – en hy noem dit die “African Renaissance”. Hy bemark dit oral en probeer om daardeur weer ‘n sprankie hoop en rasionaliteit terug te bring na Afrika. Dit sal egter ‘n fundamentele denkverandering in Afrika verg. Omdat die inisiatief egter van Suid-Afrika uitgaan, is daar nie baie ondersteuning vir hierdie stem wat in die woestyn roep nie.





Baie jare gelede was daar ‘n man wat miskien iets van “African Renaissance” verstaan het. Sy naam was Enoch Sontonga, ‘n onderwyser in ‘n Metodiste Sendingstasie in Johannesburg. Meeste van sy liedere wat hy geskrywe het was hartseer, want hy het die swaarkry van sy mense gesien. In 1897 het hy ‘n lied vir sy leerlinge geskryf, en die lied is in 1927 uitgebrei deur ‘n ander Xhosa digter. Die lied lui soos volg:




Lord Bless Africa;

May her horn rise up;

Hear Thou our prayers and bless us
Chorus:

Descend O Spirit

Descend O Holy Spirit

Bless our Chiefs

May they remember their Creator

Fear him and revere Him

That He may bless them
Bless the public men

Bless also the youth

That they may carry the land with patience

And that Thou might bless them


Bless the wives

And also the young women

Lift up all the young girls

And bless them


Bless the ministers

Of all the churches of this land

Endue them with Thy Spirit

And bless them


Bless agriculture and stock raising

Banish all famine and diseases

Fill the land with good health

And bless it


Bless our efforts

Of union and self-uplift

Of education and mutual understanding

And bless them


Lord bless Africa

Blot out all its wickedness

And its transgressions and sins

And bless it




Hoofstuk 4: Ons Land : Suid-Afrika!


Yüklə 493,57 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   17   18   19   20   21   22   23   24   ...   86




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin