Die Wêreld Waarin ons Leef


Faktore nodig vir 'n gunstige uitkoms vir Suider-Afrika



Yüklə 493,57 Kb.
səhifə71/86
tarix07.01.2022
ölçüsü493,57 Kb.
#90885
1   ...   67   68   69   70   71   72   73   74   ...   86
Faktore nodig vir 'n gunstige uitkoms vir Suider-Afrika

Belangrike kwessies wat aangespreek moet word om ‘n voorspoedige toekoms in Suider-Afrika te hê is die volgende:

  • Streekskonflik moet verhoed word en daarom moet konflikhanteringstrukture gevestig word

  • Streeksverdedigings- en nie–aanvalsverdrae moet gesluit word tussen die state in die streek

  • Die waardes en norme van demokrasie moet in die streek aangehang word

  • Daar moet gepoog word om polarisasie tussen ryk en arm te verminder

  • Formele streeksamewerking moet ten alle koste bevorder word

  • Menseregte moet in die streek erken en gehandhaaf word.

  • Internasionale wette moet in die streek erkenning geniet

  • Daar moet volgehoue belangstelling in Afrika wees deur die ontwikkelde lande van die wêreld.





Yüklə 493,57 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   67   68   69   70   71   72   73   74   ...   86




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin