6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Stel op - Kontrak – klousule wat geskille na arbitrasie verwys. (5)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə11/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   7   8   9   10   11   12   13   14   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

16.1 Stel op - Kontrak – klousule wat geskille na arbitrasie verwys. (5)
16.2 Eiser het reeds ‘n finale bevel verkry oor die geskil. (3)

21 AUGUSTUS 2012
VRAAG 1 [12]
U tree op namens Adam Jones, wie se minderjarige seun van 7jr, op 09 Okt. 2010 deur ‘n ongeïdentifiseerde mv raakgery is terwyl hy besig was om skool toe te loop. Die identiteit vd bestuurder en die mv is onbekend. Die minderjarige het ernstige beserings opgedoen.
Reeds gelede med. uitgawes - R80 000.00

Reeds gelede hosp. uitgawes - R50 000.00

Algemene skade - R250 000.00
a. Teen welke datum moet die eis by die POF ingedien word? (1)



  • 08 Okt. 2012


b. Teen welke datum moet die dagvaarding op die POF beteken word? (1)



  • 08 Okt. 2015


c. Wanneer kan die dagvaarding uitgereik word na die indiening vd eis by die POF? (2)


  • 120 dae nadat die eis teen die POF ingestel is, tensy die POF vroeer aanspreeklikheid teengestaan het, in welke geval kan die dagvaarding uitgereik word.


d. Wat is die vereiste kragtens die POF wet ten einde te kwalifiseer vir alg. Skade? (2)


  • Die besering moet resulteer in 30% of meer skade (WPI – Whole person impairment), soos voorsien deur die AMA riglyne.

  • Die besering sal dan eers as ernstig van aard geevalueer en beskou word.


e. Welke bykomende dok moet by die POF ingedien word ten einde alg. Skade te kan eis? (uitsluitend die RAF 1 en med. verslag)


  • RAF 4 (Serious injury assessment report)



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   7   8   9   10   11   12   13   14   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin