6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


VRAAG 9 [4] 9.1 Omskryf die begrip: (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə18/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   14   15   16   17   18   19   20   21   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 9 [4]
9.1 Omskryf die begrip: (1)
9.1.1 Bekentenis



  • ‘n Bekentenis kan gedefinieer word as ‘n onomwonde (ondubbelsinnige) erkenning van skuld, gelykstaande aan ‘n pleit van skuldig in ‘n geregshof. ‘n Bekentenis word buite die hof gemaak.

  • Die bekentenis moet alle moontlike regverdigingsgronde uitskakel en moet die skuldelemente dek.

  • Vir ‘n verklaring om as bekentenis te kwalifiseer, moet dit die bestaan van enige verweersgronde ontken.

  • Dit hoef nie elke element van die misdaad in soveel woorde te stel nie.


9.1.2 Erkenning


  • ‘n Erkenning is ‘n bevestiging van ‘n ongunstige feit, in siviele/ strafverrigtinge.

  • ‘n Erkenning kan gedefinieer word as:

    • ‘n verklaring

    • Of optrede

    • Tot nadeel van die persoon van wie dit afkomstig is.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   14   15   16   17   18   19   20   21   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin