6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə23/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   19   20   21   22   23   24   25   26   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

21 FEBRUARIE 2012
VRAAG 1 [6]
Op 08 Okt. 2010 is Pieter Strydom ‘n passasier in ‘n voertuig bestuur deur sy vriend Jan du Plessis. Toe dit reeds donker was, is hulle op die pad tussen Kathu en Kuruman in die Noord-kaap. Pieter was besig om ‘n sms op sy selfoon te stuur hy opkyk merk hy ‘n koedoe op wat +- 50m voor hulle in die pad staan. Op hierdie stadium het Jan nog nie die koedoe opgemerk nie en Piet skree vir Jan om te pasop. Jan swaai uit na links maar vermy nogtans nie ‘n botsing met die koedoe nie. A.g.v. die botsing word Pieter ernstig beseer en as gevolg waarvan hy ‘n parapleeg is.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   19   20   21   22   23   24   25   26   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin