6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


a. Het Pieter ‘n eis teen die POF? Indien wel, is sy eis beperk? (2)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə24/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   20   21   22   23   24   25   26   27   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

a. Het Pieter ‘n eis teen die POF? Indien wel, is sy eis beperk? (2)


  • Ja, hy het ‘n eis teen die POF.

  • Sy eis is dus onbeperk met verwysing na verlies van inkomste a.g.v. sy besering (parapleeg).


b. Het Pieter enige eis teen Jan, indien wel, waarvoor? (1)


  • Nee, enige gemeenregtelike eis wat teen Jan ingestel kan word spesifiek in die Wet uitgesluit.


c. Is jy van oordeel dat Jan nalatig was in die bestuur van sy voertuig? Motiveer (3)


  • Ja, Jan was wel nalatig in die bestuur van sy voertuig.

  • Pieter (‘n passasier) het ‘n sms gestuur en toe hy opkyk het hy die koedoe opgemerk.

  • Dus het Jan nie behoortlik opgelet terwyl hy bestuur het nie, want indien hy wel aandag gegee het terwyl hy bestuur het kon die botsing met die koedoe vermy word.

  • Pieter hoef slegs 1% nalatigheid te bewys ten einde met sy eis te kan slaag.


VRAAG 2 [7]
U tree op namens die eiser en het u namens u kliënt dagvaarding uitgereik en beteken op die POF vir die volgende skade:

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   20   21   22   23   24   25   26   27   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin