6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Reeds gelede hosp. uitgawes - R5 000.00



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə25/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   21   22   23   24   25   26   27   28   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

1. Reeds gelede hosp. uitgawes - R5 000.00

2. Reeds gelede verliesvan inkomste - R7 000.00

3. Beraamde toekomstige med. uitgawes - R20 000.00

4. Algemene skade - R50 000.00
Voor die sluiting van pleitstukke ontvang u ‘n skikkingsaanbod vs POF vir die bedrag van R40 000. in volle en finale vereffening. Wanneer u instruksie vra, word u deur u kliënt se vrou mee gedeel dat hy oorlede is aan natuurlike oorsake.
Die eiser se weduwee konsulteer u oor die volgende:
2.1 Kan u, die prokureur, die aanbod vd POF aanvaar aangesien u in besit is van ‘n volmag vd eiser? (2)


  • Nee, volmag verval / val weg indien die eiser te sterwe kom en dus het mens geen mandaat meer om namens hom op te tree nie.


2.2 Gee ‘n uiteensetting vd skade hoofde wat u geregtig sal wees om te eis na die dood vd eiser. Hoe sal u antwoord verskil as die eiser te sterwe gekom het na die sluiting vd pleitstukke. Motiveer (5)


  • Jy sal slegs daarop geregtig wees om reeds gelede hosp. uitgawes en reeds gelede verlies van inkomste te eis.

  • Die eis vir toekomstige med. uitgawes val weg, aangesien die oorledene nie meer toekomstige med. uitgawes kan hê nie.

  • Die eis t.o.v. algemene skade sal ook weg val, aangesien die Eiser gesterf het VOOR die sluiting vd pleitstukke (litis contestatio).

    • Slegs spesiale skade is verhaalbaar indien die Eiser VOOR litis contestatio sterf.

    • Algemene skade sal slegs verhaalbaar wees indien die Eiser NA litis contestatio sou sterf.


VRAAG 3 [8]
U ontvang instruksie dat ‘n botsing plaasgevind het op 17 Okt. 2010 tussen ‘n privaat mv met registrasie NR 52369 en ‘n huurmotor met registrasie NP 16973.
MV NR 52369 was bestuur deur Jay Naidoo. Mnr Naidoo en sy vrou Shireen het voor in die voertuig gesit en beide het ernstige beserings opgedoen aangesien nie een van hulle ‘n veiligheidsgordel aangehad het tydens die botsing nie.
Patience Radebe was die bestuurder vd huurmotor NP 16973. Die huurmotor was gelisensieerd om 12 passasiers se vervoer, maar daar was 18 passasiers tydens die botsing. Die bestuurder sowel as die passasier (Themba Sibisi) wat voor in die huurmotor gesit het, het ernstige beserings opgedoen. Die ander passasiers is slegs vir geringe beserings behandel.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   21   22   23   24   25   26   27   28   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin