6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


U word gekonsulteer deur Patience en Themba met die volgende instruksie



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə27/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   23   24   25   26   27   28   29   30   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

U word gekonsulteer deur Patience en Themba met die volgende instruksie:
Die huurmotor was nie in besit van ‘n geldige padvervoer verkeerpermit nie.
A.g.v. die botsing het Themba ernstige brein beserings opgedoen wat 60% totaal liggaamlike ongeskiktheid daarstel en die volgende skade gely:
1. Reeds gelede provinsiale hosp. uitgawes - R10 000.00

2. Geskatte toekomstige med. uitgawes - R20 000.00

3. Reeds gelede verlies van inkomste - R12 000.00

4. Toekomstige verlies van inkomste - R214 000.00

5. Algemene skade - R480 000.00
3.3 Welke vd skade hoofde is Themba geregtig om te eis? (1)


  • Themba is geregtig op die volle bedrag toekomstige en gelede skade van elk vd skade hoofde soos uiteengesit in die vraag.


3.4 Welke effek het die feit dat die huurmotor nie ‘n geldige padvervoer verkeerpermit gehad het nie, op enige van hierdie eise? Motiveer (1)


  • Dit sal geen effek op enige vd eise hê nie aangesien die beperking van aanspreeklikheid in hierdie verband ingevolge die wet nie meer geldig is nie.


3.5 Die POF poog om ‘n verdeling van skade teen Patience en Themba te bewerkstellig op die basis dat die huurmotor oorlaai was. Welke advies sal u aan die kliente gee? (2)


  • Die POF sal nie daarop geregtig wees om Themba se 3de party eis te verminder / toeverdeel nie, aangesien daar geen skakel / nexus is tussen die oorlaaide huurmotor en die beserings wat hy opgedoen het nie.

  • Slegs 1% nalatigheid is nodig om bewys te word vir Themba om ten volle suksesvol te wees met sy eis


VRAAG 4 [4]
John Williams ry met sy fiets in Smithstraat, Pretoria werk toe, wanneer die agterdeur van ‘n stilstaande mv, geparkeer in die pad, deur die passasier oopgemaak word. John bots met die deur, word van sy fiets afgegooi en ly beserings.
4.1 Het John ‘n eis vir skadevergoeding kragtens die Wet a.g.v. hierdie beserings? Motiveer (3)


  • Nee, John het nie ingevolge die Wet ‘n eis vir skadevergoeding a.g.v. sy besering nie, aangesien sy beserings nie voortspruit uit nie nalatige bestuur van ‘n mv nie.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   23   24   25   26   27   28   29   30   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin