6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Het hy onder hierdie omstandighede ‘n eis kragtens die Gemenereg? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə28/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   24   25   26   27   28   29   30   31   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

4.2 Het hy onder hierdie omstandighede ‘n eis kragtens die Gemenereg? (1)


  • Ja

VRAAG 5 [12]
U kliënt, Jim Jones, deel u mee dat Pieter Black ‘n bedrag van R500 000.00 aan hom verskuldig is, voortspruitend uit die verkoop van ‘n 2008 model Hino 15-258 trok wat aan Black verkoop en gelewer is gedurende Julie 2011. Die koopprys was betaalbaar voor of op 31 Julie 2011. Jones oorhandig aan u ‘n tjek gedateer 31 Julie 2011 wat getrek is in sy guns deur Black op die Pretoria sentraal tak van Standard Bank. Jones deel u verder mee dat hy die tjek in sy tjek rek. by die Kaapstad tak van Nedbank op 02 Augustus 2011 gedeponeer het maar dat dit onteer is, gemerk “betaling gestaak”. Hy oorhandig die tjek aan u en u merk dat daar ‘n stempel van Standard Bank gedateer 02 Augustus 2011 asook ‘n stempel van Nedbank gedateer 04 Augustus 2011 op die agterkant vd tjek verskyn. U kry opdrag om die bedrag te vorder.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   24   25   26   27   28   29   30   31   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin