6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Bespreek die bewyslas waarvan die Verweerder hom moet kwyt by die aanhoor van VOORLOPIGE VONNIS VERRIGTINGE m.b.t. die tipe verweer en die aard vd bewyslas. (2)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə30/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   26   27   28   29   30   31   32   33   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

5.4 Bespreek die bewyslas waarvan die Verweerder hom moet kwyt by die aanhoor van VOORLOPIGE VONNIS VERRIGTINGE m.b.t. die tipe verweer en die aard vd bewyslas. (2)


  • Indien die verweer nie vanuit die likwiede dok. geopper word nie, sal dit ‘n onderliggende verweer wees.

  • Die verweerder moet op ‘n oorwig van waarskynlikheid bewys dat die waarskynlikheid van sukses in die saak om die kapitale bedrag teen die Eiser is.

  • Die verweerder moet m.a.w. op ‘n oorwig van waarskynlikheid bewys dat die waarskynlikheid vir sukses in die saak om die kapitale bedrag in sy/haar guns is.


5.5 Stel op: die eiser se skuldoorsaak wat ingelyf moet word in die VOORLOPIGE VONNIS DAGVAARDING. Beperk uself tot die bewerings wat slegs die eisoorsaak daarstel. (6)

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   26   27   28   29   30   31   32   33   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin