6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Watter tydsbeperking is van toepassing om die stap in 7.2 genoem te doen? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə32/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   28   29   30   31   32   33   34   35   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

7.3 Watter tydsbeperking is van toepassing om die stap in 7.2 genoem te doen? (1)


  • Sodanige aansoek word gedoen binne 15dae nadat die Verweerder verskyning tot verdediging aangeteken het.


VRAAG 8 [10]
Om 14h00 op ‘n Saterdagmiddag ontvang u ‘n oproep vanaf ‘n familielid, van ene Mnr. Smith wat u versoek om Mnr. Smith by ‘n nabye geleë polisiestasie te gaan spreek waar hy in aanhouding is. By die polisiestasie konsulteer u met Mnr Smith wat u meedeel dat hy tereg staan op 4 aanklagte van moord. Hy en ‘n maat het die vorige dag alkohol tesame met kokaïne gebruik. Daarna het hy en sy maat met hulle voertuie resies gejaag waartydens Mnr. Smith beheer oor sy voertuig verloor het en met ‘n groep skoolkinders gebots het. Vier kinders is in die botsing gedood. Mnr Smith wil die volgende van jou weet:

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   28   29   30   31   32   33   34   35   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin