6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Kan ‘n staatsaanklaer in hierdie omstandighede aan hom borg toestaan? Motiveer (3)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə33/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   29   30   31   32   33   34   35   36   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

8.1 Kan ‘n staatsaanklaer in hierdie omstandighede aan hom borg toestaan? Motiveer (3)


  • Nee, ‘n Staatsaanklaer kan slegs voor die besk. se eerste verskyning en in oorleg met die ondersoekbeampte die vrylating vd besk. op borgtog magtig t.o.v. Bylae 7-misdrywe , slegs indien ‘n Direkteur van Openbare Vervolging hom skriftelik daartoe magtig.

  • Ingevolge artikel 59A vd SPW is ‘n Staatsaanklaer slegs by magte om borgtog te magtig vir Bylae 7-misdraywe.

  • Moord is ‘n Bylae 2 –misdryf en dus is die staatsaanklaer nie by magte om borg toe te staan nie.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   29   30   31   32   33   34   35   36   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin