6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Verduidelik aan Mnr Smith welke toets die Hof sal toepas om te bepaal of daar aan hom borg verleen sal word of nie. (2)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə34/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   30   31   32   33   34   35   36   37   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

8.2 Verduidelik aan Mnr Smith welke toets die Hof sal toepas om te bepaal of daar aan hom borg verleen sal word of nie. (2)


  • Of dit in die beste belang van Geregtigheid sal wees om die oortreder op borg vry te laat.


8.3 Verduidelik watter faktore ‘n hof in ag moet neem om te beslis of borg aan ‘n besk. toegetaan moet word/nie (5)
Artikel 60(4) bepaal die volgende:

  • Of die besk. ‘n gevaar sal daar stel vir die publiek / spesifieke persone of ‘n Bylae 1 misdryf sal pleeg

  • Of die besk sal poog om verhoor te ontduik

  • Of die besk sal poog om getuienis te beïnvloed / intimideer / verberg of vernietig.

  • Of die besk die oogmerke / behoorlike funksionering vd borgsisteem / strafregstelsel sal ondermyn / in gevaar stel / in gedrang bring.

  • Of die besk. openbare orde / vrede of sekuriteit sal versteur.


VRAAG 9 [5]
Verduidelik puntsgewys aan Mnr Smith die verloop vd Strafregtelike verhoor, vanaf die stadium dat die besk. onskuldig op die aanklag pleit tot die hof ‘n uitspraak lewer van skuldig / onskuldig.
1. Nadat die besk. gepleit het moet ‘n pleitverduideliking gemaak word / die reg om te swyg uitgeoefen word.
2. Die besk. sal versoek word om die pleitsverduideliking te bevestig.
3. Die staat begin deur sy saak voor te lê

- die besk. word deur die aanklaer gelei in hoofondervraging

- die besk. word deur sy prokureur gekruisondervra

- die besk. word deur die aanklaer herondervra


4. Die staat sluit sy saak
5. Die besk. kan aansoek doen vir ontslag –art 174
6. Die verdediging lê sy saak voor

- die besk. en getuies word deur die besk. se prokureur gelei in hoofondervraging

- die besk. en getuies word deur die aanklaer gekruisondervrae

- die besk. en getuies word deur die besk. se prokureur herondervra.


7. Beide die partye het ‘n geleentheid vir hul slot betoë
8. Die uitspraak word dan deur die waarnemende regter gelewer.


Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   30   31   32   33   34   35   36   37   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin