6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Stel op: Artikel 112(2) Verklaring – skuldig pleit op strafbare manslag



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə36/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   32   33   34   35   36   37   38   39   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

Stel op: Artikel 112(2) Verklaring – skuldig pleit op strafbare manslag.
VRAAG 12 [5]
U kliënt oorhandig aan u 4 kleur foto’s vd skade aan sy mv en 3 kleur foto’s vd botsings-toneel. U wil hierdie foto’s tydens die verhoor in die Lds hof gebruik. Stel die nodige kennisgewing aan jou opponent op en verseker dat u die foto’s kan gebruik tydens die verhoor.


  • (Kennisgewing i.t.v. Reël 24(10) )


VRAAG 13 [8]
Die eiser het aksie ingestel teen die Verweerder vir die betaling vd bedrag van R40 000.00 plus rente en kostes.
Op die dag vd verhoor kom die partye ooreen om die aangeleentheid te skik op die basis dat die verweerder R20 000.00 plus rente @ 15.5% per jaar vanaf 01 Maart 2011 sal betaal b.w.v. R4 000.00 per maand.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   32   33   34   35   36   37   38   39   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin