6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Die eerste betaling moet geskied op 01 April 2012



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə37/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   33   34   35   36   37   38   39   40   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

Die eerste betaling moet geskied op 01 April 2012.
Stel op: Skikkingsakte wat al die nodige bepalings vd skikking bevat.


VRAAG 14 [5]
n Kliënt gee aan u opdrag om die huurder van ‘n sake perseel te dagvaar vir 2 maande se agterstallige huur ten bedrae van R25 000.00. U reik die dagvaarding uit. Nadat die Verweerder verskyning aangeteken het, besef u dat die huur eintlik R25 000.00 per maand was.
14.1 Watter stappe sal u doen om die fout reg te stel? (2)


  • Indien daar ‘n fout op die Dagvaarding is wat reg gestel moet word, moet daar ‘n aansoek gebring word om die Dagvaarding te wysig, deur die verkeerde bedrag te skrap en die nuwe bedrag op die dagvaarding in te voeg.

  • Hierdie aansoek moet geskied b.w.v. betekening van ‘n kennisgewing aan alle partye tot die verrigtinge, en dit by die hof in te dien.


14.2 Indien die Verweerder beswaar teen die regstelling vd fout het, wat kan hy doen? Moet nie die dok opstel wat namens die verweerder afgelewer moet word nie, maar dui aan wat die inhoud vd dok. moet wees (2)


  • Die verweerder moet dit stel dat hy beswaar aanteken teen die regstelling vd fout op die Dagvaarding.

  • Hy moet dus ook sy redes vir sy beswaar gee en die gronde daarvan uiteensit.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   33   34   35   36   37   38   39   40   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin