6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Aanvaar dat die Verweerder se beswaar onsuksesvol was. Wat moet die Eiser dan doen om die proses af te handel? (1)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə38/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   34   35   36   37   38   39   40   41   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

14.3 Aanvaar dat die Verweerder se beswaar onsuksesvol was. Wat moet die Eiser dan doen om die proses af te handel? (1)


  • Die Eiser moet binne 10 dae nadat die aansoek om wysiging toegestaan is die gewysigde dok. lewer.


VRAAG 15 [4]
Mary aanvaar die kwotasie van ‘n bouer om ‘n swembad en kleedkamer te bou vir die bedrag van R140 000.00. Die bouer vereis ‘n deposito van 50%
Die bouer begin werk maar vra ‘n verdere R10 000.00 voorskot wat Mary ook betaal. Voordat die werk klaar is los die bouer die werk en voltooi nie die kontrak nie.
Mary kanselleer die kontrak en verkry ‘n kwotasie van ‘n ander bouer om die bouwerk te voltooi. Die ander bouer kwoteer R90 000.00. Mary gee u opdrag dat u dagvaar vir skadevergoeding.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   34   35   36   37   38   39   40   41   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin