6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Watter skade mag sy regtens eis? (3)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə39/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   35   36   37   38   39   40   41   42   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

15.1 Watter skade mag sy regtens eis? (3)
Berekening

  • 1ste kwotasie : R140 000.00

  • Minus -

  • Deposito : R70 000.00

  • Minus -

  • Voorskot betaal : R10 000.00

_____________

= Balans Verskuldig = R60 000.00




  • 2de kwotasie : R90 000.00

  • Minus -

  • Balans verskuldig : R60 000.00

______________

= Skadebedrag = R30 000.00


15.2 Kan ‘n dagvaarding uitgereik word in die Distrikslanddroshof? (1)


  • Ja, die eis is onder R100 000. 00


VRAAG 16 [3]
U tree op vir ‘n skeepsmpy wat opdrag gee dat u Renown Exporters BK dagvaar vir dienste gelewer gedurende Mei 2010 ten bedrae van R70 000.00, gedurende Junie 2010 ten bedrae van R30 000.00 en gedurende Julie 2010 ten bedrae van R50 000.00.
16.1 Kan u behoortlik een dagvaarding laat uitreik in die Distrikslanddroshof om die totale skuld te vorder? Verduidelik (1)


  • Die bedrae moet apart geeis word aangesien dit R100 000.00 oorskry.


16.2 Kan u dagvaarding laat uitreik in die HH? Loop u kliënt enige gevaar indien u dit nie doen nie? (1)


  • Ja, dit kan die HH uitgereik word maar daar bestaan die gevaar dat die koste op die Lds hof skaal toegestaan kan word.


16.3 Renown Exports BK se sake perseel en geregistreerde adres is in Johannesburg. Onder welke omstandighede sal die Durban Lds hof jurisdiksie hê in ‘n aksie teen die BK? (1)





Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   35   36   37   38   39   40   41   42   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin