Die Wêreld Waarin ons Leef


Die belangrikste rolspelers in Afrika



Yüklə 493,57 Kb.
səhifə12/86
tarix07.01.2022
ölçüsü493,57 Kb.
#90885
1   ...   8   9   10   11   12   13   14   15   ...   86
Die belangrikste rolspelers in Afrika

Nigerië was tevore ‘n Britse kolonie wat in 1960 onafhanklikheid gekry het. Dit is die land in Afrika met die meeste mense en die onbetwiste leier in Wes-Afrika.


Die land het groot minerale bronne, en veral olie, maar deur korrupsie en verwoesting en swak bestuur word die geld nie aangewend om die land op te bou nie. Hoewel so ryk aan olie, voer die land groot hoeveelhede petroleumprodukte in. Groot brandstof-smokkelhandel bestaan tussen Nigerië en sy buurlande, en Nigerië word telkens geteister deur brandstoftekorte.

Yüklə 493,57 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   8   9   10   11   12   13   14   15   ...   86




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin