Toespraak moths 6 november 2014: wo herdenkingsdiens



Yüklə 22,5 Kb.
tarix17.01.2019
ölçüsü22,5 Kb.
#99883


TOESPRAAK MOTHS 16 NOVEMBER 2014: WO 1 HERDENKINGSDIENS

VERGELYKENDE STUDIE TUSSEN DIE 2 X WERELD OORLOE EN DAN DEURTREK NA DIE BOSOORLOG WAARMEE ONS BEKEND IS

VANDAG SE HERDENKING GAAN SPESIFIEK OOR DIE MANNE EN VROUE WAT ONS IN DIE OORLOE VERLOOR HET EN SO EER ONS DAN HUL NAGEDAGTENIS OP GEPASDE WYSE

WO 1

PERIODE VAN 5 JAAR

GEVEGTE VANAF 5 SEPTEMBER 1914 TOT 29 SEPTEMBER 1918 MET LAASTE MILITERE KONFLIK TUSSEN BULGARYE EN GEALIEERDES

OORLOG VERBY 1919

DOOD EN GEWONDES ONGEVEER 36 MILJOEN

16 MILJOEN DOOD

20 MILJOEN VERWOND

SA MAGTE BETROKKE

229, 000 OFFISIERE EN MANSKAPPE

GETAL DOOD EN GEWOND GESAMENTLIK ONGEVEER 10,000

DELLVILLE WOOD

SA BRIGADE HET SAAM MET BRITSE 9 DIVISIE GEVEG



  • 15 JULIE 1915 APPEL: 121 OFFISIERE EN 3032 MANSKAPPE

  • 21 JULIE 1915 APPEL: 29 OFFISIERE EN 751 MANSKAPPE

  • 85 % VERLIES BY OFFISIERE EN 80% ALGEHEEL IN 6 DAE

SA MAGTE MET EER UIT STRYD GETREE –

  • NOOIT TERUGGEVAL EN DUITSE BOMBARDEMENTE TROTSEER – ONGEVEER 400 ARTILLERIE PROJEKTIELE PER MINUUT

  • VERSKEIE TEEN AANVALLE VAN DUITSERS AFGEWEER

  • VAN EERSTE OOMBLIK VAN OKKUPASIE VAN STELLINGS ALLE POGINGS OM HUL TE VERDRYF AFGEWEER

WO2

WEEREENS IN SEPTEMBER BEGIN EN EINDIG

1 SEPTEMBER 1939 TOT 2 SEPTEMBER 1945 – 6 JAAR EN 1 DAG

SA POPULASIE IN 1939 – 10,160 MILJOEN

334,000 SA BURGERS VRYWILLIG AANGESLUIT OM GEALLIEERDES TE HELP

211,000 BLANKES

77,000 SWARTES

46,000 KLEURLINGE EN INDIERS

11,900 VERLIESSE – 0.12% VAN ONS TOTALE POPULASIE IN 1939

BOSOORLOG IN SUIDWES- AFRIKA

BEGIN IN 1966 EN EINDIG IN 1989 – 23 JAAR



SA MAGTE BETROKKE

  • SA WEERMAG: NDP ONDER STAANDEMAG LEIERSKAP

  • SWA GEBIEDSMAG – MEESTE ANDERKLEURIGES MET STAANDEMAG LEIERSKAP

  • KOEVOET: SAP TEEN INSURGENSIE EENHEID

  • UNITA: ANGOLESE VRYHEIDSVEGTERS LOJAAL TEENOOR WESTE EN OPENLIK ONDERSTEUN DEUR SA WEERMAG, CIA EN ANDER – VEG VIR VRYHEID VAN ANGOLA – ONGEVEER 50, 000 MAN STERK

VYAND

  • PLAN – OF SWAPO SOOS ONS HUL GEKEN HET- EINTLIK DIE MILITERE VLEUEL VAN SWAPO POLITIESE ORGANISASIE – ONDERSTEUN DEUR OOSBLOK EN WESTERSE SIMPATISEERDERS SOOS SWEDE, FINLAND, NEDERLAND, NOORWEE EN BAIE ANDER

  • FAPLA – MPLA SE MILITERE VLEUEL IN ANGOLA – NADAT HUL DIE LAND OORGENEEM HET OP 11 NOVEMBER 1975

  • KUBANE: PAAR INTERESSANTE STATISTIEKE:

    • BEGIN AANVANKLIK MET 3000 IN 1975-76

    • 55,000 IN 1988

    • TOTAAL VAN ONGEVEER 350,000 HET DIENS GEDOEN IN ANGOLA OOR PERIODE 1975 TOT 1988. INGESLUIT CASTRO SE SPECIAL ELITE UNIT

  • ANDER OOSBLOK LANDE MET MILITERE ADVISEURS EN TEGNIESE PERSONEEL – ONTHOU DIE RUSSE MET OPERASIE PROTEA IN 1981 WAT GEDOOD IS BY ONGIVA.

VERWANTE KONFLIKAREAS OOR DIESELFDE TYDPERK

  • BOTSWANA – HUISVES ANC/MK LOJALISTE – VERSKEIE SA SPES MAGTE STROOPTOG OPERASIES DAAR

  • ZIMBABWE –

    • SAP DAAR AANVANKLIK BETROKKE

    • SAW TREE TOE DEUR SAW EENHEDE DAAR TE ONTPLOOI IN RHODESIESE UNIFORMS TOT NA VERKIESING IN 1980

    • HET ANC/MK LOJALISTE GEHUISVES NA 1979 – VERSKEIE SA SPES MAGTE STROOPTOG EN ANDER OPERASIES TEWEEGGEBRING

  • MOSAMBIEK

    • ANC/MK LOJALISTE HUISVES – SA SPES MAGTE STROOPTOGTE

    • SAW ONDERSTEUN RHODESIESE OORGRENS OPERASIES IN MOSAMBIEK TEEN FRELIMO

    • SAW ONDERSTEUN EN HELP RENAMO TEEN FRELIMO WAT OOSBLOK ONDERSTEUN WAS

  • LESOTHO – HUISVES ANC/MK LOJALISTE – VERSKEIE SPES MAGTE STROOPTOGTE TOT GEVOLG - MASERU

  • SA BINNELANDS

    • SAW LEDE BESKERM STRATEGIESE PUNTE, HELP SAP IN STEDELIKE ROL EN TEEN OPROER BEHEER

    • VOORMALIGE TUISLANDE WAS KOOKPOT EN SAW HET SAP MOES BYSTAAN

KONKLUSIE – DIE BOSOORLOG WAS NIE NET IN SWA GESETEL NIE MAAR OOR DIE TOTALE SUIDELIKE AFRIKA.

KUBAANSE STRATEGIE:

CASTRO – GAAN LEES OP DIE GEDENKMUUR IN CAHAMA BY LUGHAWE WAAR HY DIT GE-OPEN HET IN PERSOON

  • MILITERE OORWINNING IN ANGOLA/SWA

  • TOTALE DESTABILISASIE IN SA BINNELANDS

  • VESTIGING VAN ‘N MILITERE OOSBLOK ONDERSTEUNDE MAG IN ZIMBABWE, MOSAMBIEK MET DIE DOEL OM SODRA SWA VAL MET N 3 PRONG AANVAL SA OOR TE NEEM.

  • DIE HELE STRATEGIESE PLAN HET TOT EINDE GEKOM MET DIE VAL VAN DIE USSR IN 1988/89 – HIERBY HET DIE RSA ‘N GROOT BYDRAE GEHAD DEURDAT ONS DIE RUSSIESE EKONOMIE MET DIE BOSOORLOG EN BETROKKENHEID IN SUIDELIKE AFRIKA OOR SO BREE GEBIED HELP TOT ‘N VAL BRING. DIE ANDER LAND WAT OOK DAARTOE BYGEDRA HET WAS AFGHANISTAN – DIT HET EK MET MY EIE OE GESIEN WAT DAAR GEBEUR HET

FEIT TEENSTRYDIG MET OPENBARE MENING:

60% VAN SAW LEDE IN BOSOORLOG TEEN DIE EINDE WAS NIE- BLANK

32 BN

KOEVOET


31 BN

101 BN


701 BN

21 BN


121 BN

AL DIE KAAPSE KORPS SOLDATE


ONGEVALLE


  • SAW WAT INSLUIT SWA GEBIEDSMAG:

    • 1791 – DIT SLUIT IN NIE GEVEGSVERWANTE VERLIESSE SOOS VOERTUIGONGELUKKE EN LEDE MET VERLOF WAT TO STERWE GEKOM HET – ALLE STERFTES TERWYL IN UNIFORM OOR DIE PERIODE IS IN BEREKENING GEBRING

  • SWAPO – PLAN – ONGEVEER 11,400

  • SIVIELE ONGEVALLE: GEEN KORREKTE GETALLE MAAR DIT WAS ETLIKE HONDERDE DUISEND


NOEMENSWAARDIGE OPERASIES OOR DIE PERIODE


  1. OPERASIE SAVANNAH: 1975/6

    1. TAAKMAG ZULU

    2. VEG DEUR ANGOLA OOR AFSTAND VAN 3000KM IN 33 DAE – BUITEWYKE VAN LUANDA. MOES ARTILLERIE EN ANDER SWAAR WAPENS NETSO LOS NADAT GE-SPIKE IS.

    3. VEG TEEN MPLA MAGTE MET KUBAANSE ONDERSTEUNING

    4. ONTTREK WEENS CIA ONTTREKKING ASOOK INTERNASIONALE DRUK

  2. OPERASIE REINDEER: 1979

    1. EEN VAN DIE GROOTSTE VALSKERMOPERASIES NA WO 2

    2. SAW VALSKERMSOLDATE – MEESTE BURGERMAG MET KLEIN STAANDEMAG EN NDP KONTENGENT

    3. DOELWIT CASSINGA

    4. ONGEVEER 3500 INSURGENTE IN BASIS

    5. DOOD 600 PLUS

    6. KUBAANSE PANTSERMAG POOG OM IN TE MENG

      1. SAW TENKAFWEER PELOTON MET RPG 7 EN MORTIERE STOP AANMARS IN SPORE

      2. SALM MET MIRAGE III EN BUCCANEERS HET GROOT IMPAK OP HUL AANMARS EN VERLIESSE

      3. ONGEVEER 150 KUBANE GEDOOD

      4. 4 TENKS VERNIETIG ASOOK AANTAL PANTSER PERSONNEEL TROEPEDRAERS EN TROKKE

    7. GELYKTYDIG MET CASSINGA IS 61 MEG VEGGROEP TRANSGRENS EN HET VIETNAM BASIS AANGEVAL EN VERNIETIG

  3. OPERASIE SMOKESHELL : 1980 – JUNIE

  4. OPERASIE PROTEA: 1981

  5. OPERASIE MODULER 1987 EN HOOPER 1988 – OOSTE VAN ANGOLA – CUITO CANAVAAL – EERSTE KEER DAT KONVENSIONELE WAPENS SOOS OLIFANT TENK, G – 6 KANNON EN ANDER WAPENS AANGEWEND IS

  6. OPERASIE HILTI EN PRONE – 1988 – WESTE VAN ANGOLA/OVAMBOLAND – 81 PANTSER BRIGADE DIREK BETROKKE – GENOEMDE OPERASIE GEE AANLEIDING TOT VREDESONDERHANDELING WAT TO DIE EINDE VAN DIE OORLOG IN SWA/ANGOLA LEI


TEN SLOTTE
WAT HET DIE BOSOORLOG VIR ONS BETEKEN:


  1. ONTWIKKELING VAN NUWE TEGNOLOGIE BINNE DIE MILITER WAT WERELD IMPAK SOU HE IN LATER JARE SOOS

    1. MYNBESKERMDE VOERTUIE – VSA GEBRUIK MAMBA TANS AS HUL HOOF MYNBESKERMDE TROEPEDRAER

    2. MYNOPSPORINGSVOERTUIE WAT WERELDWYD IN MYNBESOEDELDE LANDE AANGEWEND WORD MET GROOT SUKSES

    3. G – 6 KANNON WAT TOT VANDAG NOG VERSTE EFFEKTIEWE REIKAFSTAND HET – KAN TANS TOT OP AFSTAND VAN 70KM AANGEWEND WORD

    4. FREKWENSIE HOP RADIOS

    5. OPERASIONELE HELM GEKOPPELDE MISSIEL GELEIDING IN VLIEGTUIE EN TENKAFWEER

    6. DIE “SMART BOM”

    7. DIE KAMERA/BEELD PAK OP VLIEGTUIE EN HELIKOPTERS – VSA DRONES

    8. DAN HET SA 7 KERNBOMME GEREED GEHAD IN ONS ARSENAAL WAT ONS VRYWILLIG VOOR DIE NUWE BEDELING INGEKOM HET VERNIETIG HET MET AL DIE DATA DAARAAN GEKOPPEL

  2. DIE SUID-AFRIKAANSE EKONOMIE IS AAN DIE GANG GEHOU DEUR DIE BOSOORLOG – TOT SO MATE DAT DIE SA RAND STERKER WAS AS DIE VSA DOLLER VIR ‘N LANG TYD

  3. WERKSKEPPING HET PLAASGEVIND

  4. HET AAN SA DIE PLATVORM GEGEE OM UIT ‘N STERKMANS POSISIE DIE VREDESONDERHANDELINGE IN SWA TE KON DOEN EN WAT ‘N STABIELE DEMOKRASIE TOT GEVOLG GEHAD HET

ALLES WAS DUS NIE TEVERGEEFS EN VAN GEEN WAARDE NIE – DIE OPOFFERINGS EN VERLIESSE WAT ONS DAAR GELEI HET; HET BYGEDRA TOT ‘N SUID-AFRIKA WAT WERELDWYD DEUR KENNERS GERESPEKTEER EN MET GROOT ONTSAG OOR GEPRAAT WORD.

DIE AMERIKAANSE STAFKOLLEGES VIR HUL MILITERE LEIERS GEBRUIK DIE BOSOORLOG EN OPERASIES ALDAAR AS VOORBEELDE VAN HOE ‘N OORLOG BEPLAN EN TOT UITVOER GEBRING MOET WORD.
DIE WOORDE LT KOL JOHN McCRAE 3 MEI 1915 VIR ONS ALMAL
IN FLANDERS FIELDS THE POPPIES BLOW

BETWEEN THE CROSSES, ROW IN ROW THAT MARK OUR PLACE;


AND IN THE SKY THE LARKS, STILL BRAVELY SINGING,

FLY SCARCE HEARD AMIDS THE GUNS BELOW.


WE ARE THE DEAD.

SHORT DAYS AGO’ WE LIVED, FELT DAWN, SAW SUNSET GLOW

LOVED AND WERE LOVED, AND NOW WE LIE IN FLANDERS FIELDS
TAKE UP OUR QUARREL WITH THE FOE:

TO YOU FROM FAILING HANDS WE THROW THE TORCH;

BE YOURS TO HOLD IT HIGH!!
IF YE BREAK FAITH WITH US WHO DIE - WE SHALL NOT SLEEP,

THOUGH POPPIES GROW IN FLANDERS FIELDS



WE SALUTE YOU
Yüklə 22,5 Kb.

Dostları ilə paylaş:




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2025
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin