6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Sou u antwoord verskil indien die verweerder ‘n trust was? (2)



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə16/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   12   13   14   15   16   17   18   19   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

4.5 Sou u antwoord verskil indien die verweerder ‘n trust was? (2)


  • Ja, betekening geskied op elke trustee.


VRAAG 5 [5]
Stel op: Pleitverduideliking (art. 115 vd SPW)
VRAAG 6 [4]
6.1 Sit uiteen die omstandighede, prosedure en tydstip waarop die terugtrekking van ‘n strafregtelike klagte kan plaasvind. Wat die die gevolge van sodanige terugtrekking? (2)


  • Omstandighede – waar die staat besluit om nie voort te gaan met vervolging/ vonnis nie of indien dit nie moontlik in nie.

  • Prosedure – die aanklaer rig ‘n aansoek / versoek aan die hof.

  • Tydstip – kan slegs plaasvind voor daar gepleit word t.o.v. die klag.

  • Gevolge – die beskuldigde kan weer aangekla word.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   12   13   14   15   16   17   18   19   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin